Vlakwater

Vlakwater

Ingrid Winterbach
Sukakah anda buku ini?
Bagaimana kualiti fail ini?
Muat turun buku untuk menilai kualitinya
Bagaimana kualiti fail yang dimuat turun?
'n Buitengewone avontuur – iets verrrassends en nuut in Winterbach se oeuvre. – Thys Human Die middag kry Niek 'n poskaart in sy posbus. Dis 'n afbeelding van El Greco se skildery van Vincenzo Anastagi. Die boodskap agterop lui: Enige ekstra eksemplare van Vlakwater? V.S. V.S., nè?! Dit kan net Viktor Schoeman wees. 'n Suid-Afrikaanse posseël. Hier gepos dus. Dit voorspel niks goeds nie. Ná die verbrokkeling van sy verhouding vestig die kunstenaar Niek Steyn hom in Kaapstad. Wanneer een van Marthinus Scheepers se varke in Niek se tuin beland, raak hulle bevriend. Charelle Koopman, 'n belowende fotografiestudent wat by Niek loseer, verdwyn eendag sonder waarskuwing, en 'n welaf kunstenaar maak 'n verdagte aanbod op Niek se huis. Op Stellenbosch skryf 'n vrou met 'n haaslip 'n monografie oor die videokuns van die Olivier-broers, en word op 'n dag ooggetuie van 'n moord. Kort hierna nader 'n holwangkêrel met 'n maniese blik in sy oë haar met 'n vreemde voorstel . . .
Tahun:
2015
Penerbit:
Human & Rousseau
Bahasa:
afrikaans
ISBN 10:
0798170492
ISBN 13:
9780798170499
Fail:
EPUB, 365 KB
IPFS:
CID , CID Blake2b
afrikaans, 2015
Baca dalam Talian
Penukaran menjadi sedang dijalankan
Penukaran menjadi gagal

Istilah utama